Baie dankie vir u maatskappy se baie goeie reaksie-tyd gedurende die inbraak wat plaasgevind het op 24 Julie 2013 te JP'S TABACONIST in Kraaifontein. Die winkel kameras toon aan dat die eerste voetuig binne 4 minute nadat die alarm aangeskakel is op die toneel was. ~ Hein JacobsNovember 19, 2017
